Monday 18 July 2011

Tuesday 12 July 2011

die storie van Ana

'n album vir Ana
-digitaal en sodat ek en Adi dit albei kan aanvul-

Ana jy moes gebore word op 10 Oktober 2009,maar toe kom jy vroeer. Ek was op die telefoon met Varenka wat in Belgie woon toe ek iets baie eienaardig voel...
Jy was haastig van die begin af